large-WEG REIS LOGO.png

Zanzibar

5 Nagte op die Spesery-eiland

Uroa-baai, Zanzibar

Vanaf  R11,900

 per persoon wat deel.

Duur

5 Nagte 

Bestemming

Uroa-baai, Zanzibar

Vertrek

11 Jan – 30 Junie 2020

Bespreek teen

Onderhewig aan beskikbaarheid

Meer oor

Zanzibar, wat ook as die spesery-eiland bekend is, is ’n gewilde vakansiebestemming slegs 4 uur per vliegtuig vanaf Johannesburg. Kom ontspan op strande met spierwit sand, gaan snorkel of verken die ryk geskiedenis van die eiland. Hier is iets vir elkeen.

Uroa Bay Beach Resort is slegs 300 meter van die strand af aan Zanzibar se pragtige Ooskus.

Makuti se rietdakverblyf is eie aan Zambië en word deur welige groen plantegroei omring. Die oord is geskik vir families en paartjies.

Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel

Die pakket sluit in

  • Vliegkaartjies vanaf Johannesburg en terug

  • Benaderde lughawebelasting

  • 5 nagte verblyf in ’n tuinkamer by Uroa Bay Resort

  • Ontbyt daagliks

  • Vervoer na en van die lughawe in Zanzibar

Bepalings en voorwaardes

  • Totdat die volle betaling ontvang is, is die tariewe onderhewig aan beskikbaarheid & wisselkoersverandering.

  • Pakkette is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking

  • Pakketprys is per persoon wat deel

  • Pryse kan verander word sonder voorafkennisgewing weens styging in die vliegkaartjiepryse en wisselkoersveranderinge

  • Herbespreking- en kansellasiegeld is van toepassing

  • Die aanbod kan enige tyd herroep word

  • Standaard bepalings en voorwaardes geld

Die pakket sluit uit

  • Visum (indien van toepassing) 

  • Inentings (indien van toepassing – raadpleeg jou reiskliniek).

  • Reisversekering, wat ons ten sterkste aanbeveel

  • Artikels van ’n persoonlike aard

  • Alle artikels of dienste wat nie hierbo genoem word nie

Kontak vandag om u droomvakansie te bespreek!

Skakel nou! 

Maandag – Vrydag

09h00 – 17h00