top of page
large-WEG REIS LOGO.png
phone_email_header_03 (1).png
Valentines - Vic Falls Package.jpg

Indrukwekkende

Victoria-waterval

3 nagte – Verken een van die Sewe Wonders van die Wêreld

Flights%20Included_edited.png

Victoria-waterval, Zimbabwe

Vanaf  R8,800

Vanaf Johannesburg/Kaapstad, per persoon wat deel.

Duur

3 Nagte 

Vertrek

Nou - 30 November 2020

Bestemming

Victoria-waterval

Bespreek teen

28 February 2020

Bonus

2 kinders jonger as 11 mag gratis saam met hul ouers in die kamer bly. (Ouers betaal 50% van die toepaslike etetarief, sowel as vir vlugte, belasting en lughawevervoer.) 

Kontak vandag om u droomvakansie te bespreek!

Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel

Die pakket sluit in

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg na Livingstone 

  • Lughawebelasting en -tariewe is ingesluit

  • 3 nagte se verblyf in die 3* The Kingdom at Victoria Falls

  • Ontbyt daagliks

  • Vervoer na en van die lughawe

Die pakket sluit uit

  • Visums, indien van toepassing

  • Inentings, indien van toepassing – raadpleeg jou reiskliniek 

  • Reisversekering word sterk aanbeveel

  • Persoonlike items

  • Alles wat nie hierbo genoem word nie

Bepalings en voorwaardes

  • Totdat die volle betaling ontvang is, is die tariewe onderhewig aan beskikbaarheid & wisselkoersverandering.

  • Pakkette is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking

  • Pakketprys is per persoon wat deel

  • Pryse kan verander word sonder voorafkennisgewing weens styging in die vliegkaartjiepryse en wisselkoersveranderinge

  • Herbespreking- en kansellasiegeld is van toepassing

  • Die aanbod kan enige tyd herroep word

  • Standaard bepalings en voorwaardes geld

Skakel nou! 

Maandag – Vrydag

09h00 – 17h00

bottom of page