top of page
large-WEG REIS LOGO.png
phone_email_header_03 (1).png
iStock-6829620502.jpg

Via Francigena

Via Francigena (die “Italiaanse Camino”) – roeteoorsig

Flights Included.png

Via Francigena, Italië

Vanaf  R27,500

Vanaf Johannesburg, per persoon wat deel.

Duur

7 Nagte (elke nag op ’n ander dorp)

Bestemming

Vanaf Viterbo na Rome (laaste 100 km van die Via Francigena)

Vertrek

Augustus 2020

Bespreek teen

Onderhewig aan beskikbaarheid

Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel

Die pakket sluit in

  • Totaal vir 8 nagte

  • Vlugte vanaf Johannesburg na Rome en terug

  • Via Francigena-toer

  • Ses nagte se verblyf met private badkamer

  • Die vervoer van jou rugsak na die volgende nag se slaapplek

  • Verblyf voor en na jou toer

  • 24/7-ondersteuning

  • GPS-datalêers

  • Inligtingspak met kaarte

Bepalings en voorwaardes

  • Tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid tydens bespreking en wisselkoersveranderings.

  • Die prys kan eers gewaarborg word nadat volle betaling ontvang is.

  • Pakkette is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking.

  • Pakketpryse is per persoon wat deel.

  • Pryse is onderhewig aan veranderings sonder vooraf kennisgewing weens stygende vliegkaartjiepryse en wisselkoersveranderings.

  • Tariewe vir herbespreking en kansellasies is van toepassing.

  • Alle pryse is per persoon wat deel, tensy anders gespesifiseer.

  • Die aanbod kan enige tyd herroep word.

  • Standaard bepalings en voorwaardes geld.

Die pakket sluit uit

  • Drinkgoed

  • Visums

  • Inentings (waar van toepassing)

  • Stadsbelasting (gaste betaal dit direk by die hotel)

  • Reisversekering (word sterk aanbeveel)

  • Artikels van ’n persoonlike aard

  • Enige dienste wat nie hierbo genoem word nie

Kontak vandag om u droomvakansie te bespreek!

Skakel nou! 

Maandag – Vrydag

09h00 – 17h00

bottom of page