top of page
large-WEG REIS LOGO.png
phone_email_header_03 (1).png
iStock-1061076090.jpg

Onvergeetlike Thailand

7 Nagte in Phuket

Flights%20Included_edited.png

Phuket Thailand

Vanaf  R11,900

Vanaf Johannesburg/Kaapstad, per persoon wat deel.

Duur

7 Nagte 

Vertrek

1 Apr – 31 Okt 2020

Bestemming

Phuket Thailand

Bespreek teen

Onderhewig aan beskikbaarheid

Bonus

Kry ’n gratis opgradering na ’n Deluxe-kamer wat op die swembad uitkyk (onderhewig aan beskikbaarheid)

Meer oor

Phuket is ’n groot eiland en word omring deur verskeie pragtige strande.

Geniet ’n onvergeetlike sonsondergang vanaf een van die uitkykpunte op die eiland.

Chanalai Hillside Resort is 5 minute se stap vanaf Karon-strand, twee minute vanaf ’n pragtige strandmeer, en ’n vinnige stappie na die plaaslike winkels, restaurante, masseersalonne en supermarkte.

Kontak vandag om u droomvakansie te bespreek!

Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel

Die pakket sluit in

  • Vliegkaartjies na en van JNB/Kaapstad na Phuket

  • Benaderde lughawebelasting

  • 7 nagte se verblyf in ’n superieure kamer by die 4-ster Chanalai Hillside Resort, Phuket

  • Ontbyt daagliks

  • Vervoer na en van die lughawe in Thailand

Die pakket sluit uit

  • Visum (indien van toepassing) 

  • Inentings (indien van toepassing – raadpleeg jou reiskliniek).

  • Reisversekering, wat ons ten sterkste aanbeveel

  • Artikels van ’n persoonlike aard

  • Alle artikels of dienste wat nie hierbo genoem word nie

Bepalings en voorwaardes

  • Totdat die volle betaling ontvang is, is die tariewe onderhewig aan beskikbaarheid & wisselkoersverandering.

  • Pakkette is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking

  • Pakketprys is per persoon wat deel

  • Pryse kan verander word sonder voorafkennisgewing weens styging in die vliegkaartjiepryse en wisselkoersveranderinge

  • Herbespreking- en kansellasiegeld is van toepassing

  • Die aanbod kan enige tyd herroep word

  • Standaard bepalings en voorwaardes geld

Skakel nou! 

Maandag – Vrydag

09h00 – 17h00

bottom of page