top of page
large-WEG REIS LOGO.png
phone_email_header_03 (1).png
tuscany.png

San Miniato to Siena

Die Via Francigena – Italië se weergawe van die Camino de Santiago

Flights Included.png

Die Via Francigena – van San Miniato tot Siëna

Vanaf  R31,300

Vanaf Johannesburg, per persoon wat deel.

Duur

8 Nagte (op verskillende dorpe in Toskane)

Bestemming

Vertrek

Augustus 2020

Bespreek teen

Onderhewig aan beskikbaarheid

San Miniato tot Siëna 

Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel

Die pakket sluit in

  • Totaal van agt nagte.

  • Vlugte vanaf Johannesburg na Florence en terug

  • Staptoer in Toskane

  • 6 nagte se verblyf met privaat badkamer

  • Die vervoer van jou sak na die volgende oornagdorp

  • Verblyf voor en ná jou toer

  • Inligtingspak en kaarte

  • Ondersteuning 24/7

  • GPS-datalêers 

Bepalings en voorwaardes

  • Tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid tydens bespreking en wisselkoersveranderings. Die prys kan eers gewaarborg word nadat volle betaling ontvang is.

  • Pakkette is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking

  • Pakketpryse is per persoon wat deel

  • Pryse is onderhewig aan veranderings sonder vooraf kennisgewing weens stygende vliegkaartjiepryse en wisselkoersveranderings

  • Tariewe vir herbespreking en kansellasies is van toepassing

  • Alle pryse is per persoon wat deel, tensy anders gespesifiseer

  • Die aanbod kan enige tyd herroep word

  • Standaard bepalings en voorwaardes geld

Die pakket sluit uit

  • Drinkgoed

  • Visums

  • Inentings (waar van toepassing)

  • Enige dienste wat nie hierbo genoem word nie

  • Stadsbelasting (gaste betaal dit direk by die hotel)

  • Reisversekering (word sterk aanbeveel)

  • Artikels van ’n persoonlike aard

Kontak vandag om u droomvakansie te bespreek!

Skakel nou! 

Maandag – Vrydag

09h00 – 17h00

bottom of page