large-WEG REIS LOGO.png

35%

afslag op die Seychelle

7 Nagte in die skouspelagtige Seychelle

Mahé, die Seychelle

Vanaf  R23,900

 per persoon wat deel.

Duur

7 Nagte by die Avani-4-ster-oord, die Seychelle

Bestemming

Mahé, die Seychelle

Vertrek

4 Januarie – 31 Maart 2020

Bespreek teen

Bespreek en betaal 50 dae voor jou vertrek om die 

35% “early bird”-afslag te kry, onderhewig aan beskikbaarheid

Spesiaal vir wittebroodspare:

Kameropgradering, bottel vonkelwyn, 30 minute-paartjiemassering

Meer oor

Hierdie is die eerste AVANI-oord in die Indiese Oseaan. 

Dis die perfekte bestemming vir ’n wittebrood of ’n wegbreek voor die baba kom. Die ligging is fantasties – direk op die strand by Barbarons Beach aan Mahé se Weskus.


Die verblyf, ontspanningsaktiwiteite en ete-opsies is geskik vir alle ouderdomme. Kom rus met jou boek op die strand, of koel af in die see of die oord se 25 meter lange swembad. Haal asem en ontspan by ’n joga-asana, of ontdek die Seychelle. 

Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel

Die pakket sluit in

  • Vlugte na en van JNB

  • Benaderde lughawebelasting

  • Vervoer vanaf die lyghawe na die oord en terug

  • 7 nagte se verblyf in die 4-ster-Avani-oord – Mahé, die Seychelle

  • Ontbyt daagliks

Bepalings en voorwaardes

  • Totdat die volle betaling ontvang is, is die tariewe onderhewig aan beskikbaarheid & wisselkoersverandering.

  • Pakkette is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking

  • Pakketprys is per persoon wat deel

  • Pryse kan verander word sonder voorafkennisgewing weens styging in die vliegkaartjiepryse en wisselkoersveranderinge

  • Herbespreking- en kansellasiegeld is van toepassing

  • Die aanbod kan enige tyd herroep word

  • Standaard bepalings en voorwaardes geld

Die pakket sluit uit

  • Visum (indien van toepassing) 

  • Inentings (indien van toepassing – raadpleeg jou reiskliniek).

  • Reisversekering, wat ons ten sterkste aanbeveel

  • Artikels van ’n persoonlike aard

  • Alle artikels of dienste wat nie hierbo genoem word nie

Kontak vandag om u droomvakansie te bespreek!

Skakel nou! 

Maandag – Vrydag

09h00 – 17h00