New York, New York!
Ervaar 5 nagte
in die stad wat NOOIT slaap nie
New York, VSA
Vanaf R17,400
per persoon wat deel
Duur
5 Nagte (slegs kamers)
opsies vir langer verblyf beskikbaar
Bestemming
New York, VSA
Vertrek
15 Januarie – 10 Maart 2020
Bespreek teen
Onderhewig aan beskikbaarheid
Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel
Die pakket sluit in
-
Retoervlugte vanaf JHB
-
Benaderde lughawebelasting
-
5 Nagte se verblyf in die Belvedere-hotel (of soortgelyk) in die middestad van New York
Bepalings en voorwaardes
-
Totdat die volle betaling ontvang is, is tariewe onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking & wisselkoersveranderings.
-
Pakkette is onderhewig aan die beskikbaarheid ten tye van die bespreking.
-
Pryse is onderhewig aan verandering sonder voorafkennisgewing weens die veranderings in vliegkaartjiepryse en wisselkoersskommelings.
-
Herbespreking- en kansellasietariewe geld.
-
Alle pryse is per persoon wat deel, tensy anders gespesifiseer.
-
Die aanbod kan verval of herroep word.
-
Standaard bepalings en voorwardes geld.
Die pakket sluit uit
-
Visums, waar van toepassing
-
Inentings, indien nodig – raadpleeg asseblief ’n professionele gesondheidsdienswerker
-
Reisversekering, wat ten sterkste aanbeveel word
-
Artikels van ’n persoonlike aard
-
Alle items wat nie hierbo genoem word nie.
-
Maaltye is nie ingesluit nie