top of page
large-WEG REIS LOGO.png
phone_email_header_03 (1).png
Valentines - Mozambique.jpg

Mooie Mosambiek

4 Nagte in die paradys was nog nooit so bekostigbaar nie 

Flights%20Included_edited.png

Mosambiek

Vanaf  R11,500

Vanaf Johannesburg/Kaapstad, per persoon wat deel.

Duur

4 Nagte 

Vertrek

Nou - 30 November 2020

Bestemming

Castelo Do Mar

Bespreek teen

28 February 2020

Bonus

Jou pakket sluit in ontbyt, middag- en aandete daagliks, sowel as snorkelduik by die Wrak. Jy kan ook gaan loop, op die strand speel, kajakroei of seil. 

Kontak vandag om u droomvakansie te bespreek!

Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel

Die pakket sluit in

  • Retoervlugte vanaf Johannesburg na Inhambane 

  • Lughawebelasting en -tariewe is ingesluit

  • 4 nagte se verblyf in die 3* Castelo Do Mar, Linga Linga, Inhambane, Mosambiek

  • Ontbyt, middag- en aandete daagliks

  • Vervoer na en van die lughawe in Mosambiek

Die pakket sluit uit

  • Visums, indien van toepassing

  • Inentings, indien van toepassing – raadpleeg jou reiskliniek 

  • Reisversekering word sterk aanbeveel

  • Persoonlike items

  • Alles wat nie hierbo genoem word nie

Bepalings en voorwaardes

  • Totdat die volle betaling ontvang is, is die tariewe onderhewig aan beskikbaarheid & wisselkoersverandering.

  • Pakkette is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking

  • Pakketprys is per persoon wat deel

  • Pryse kan verander word sonder voorafkennisgewing weens styging in die vliegkaartjiepryse en wisselkoersveranderinge

  • Herbespreking- en kansellasiegeld is van toepassing

  • Die aanbod kan enige tyd herroep word

  • Standaard bepalings en voorwaardes geld

Skakel nou! 

Maandag – Vrydag

09h00 – 17h00

bottom of page