top of page
large-WEG REIS LOGO.png
phone_email_header_03 (1).png
iStock-622189324.jpg

Romantiese Mauritius

vir die twee van julle

Wittebrood of ’n wegbreek voor die baba kom? Jy kry nie beter as dié nie!

Flights Included.png

Pointe Aux Piments, Mauritius

Vanaf  R22 850

 per persoon wat deel.

Duur

7 Nagte by die 4-ster Victoria Superior-oord, Mauritius

Bestemming

Pointe Aux Piments, Mauritius

Vertrek

01 Feb – 20 April 2020

Bespreek teen

Onderhewig aan beskikbaarheid

Ekstra waarde

’n Bottel vonkelwyn, ’n keuse van ’n ervaring uit The Beautiful Experience-katalogus. Tweegangmaaltyd elke dag by ’n aangewese restaurant vir wittebroodspare.

Meer oor

Die oord is sentraal geleë op die eiland se gesogste kusdeel. Die lang strand sorg vir skouspelagtige sonsondergange. Die ekstragroot slaapkamers is pragtig gemeubileer en baie gewild onder paartjies.

Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel

Die pakket sluit in

  • Vlugte vanaf JNB en terug

  • Benaderde lughawebelasting

  • Lughawevervoer

  • 7 Nagte se verblyf in ’n Superieure kamer

  • Ontbyt en aandete daagliks (middagetes word as ’n ekstra vir wittebroodspare bygegee)

Bepalings en voorwaardes

  • Totdat die volle betaling ontvang is, is die tariewe onderhewig aan beskikbaarheid & wisselkoersverandering.

  • Pakkette is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking

  • Pakketprys is per persoon wat deel

  • Pryse kan verander word sonder voorafkennisgewing weens styging in die vliegkaartjiepryse en wisselkoersveranderinge

  • Herbespreking- en kansellasiegeld is van toepassing

  • Die aanbod kan enige tyd herroep word

  • Standaard bepalings en voorwaardes geld

Die pakket sluit uit

  • Visum (indien van toepassing) 

  • Inentings (indien van toepassing – raadpleeg jou reiskliniek).

  • Reisversekering, wat ons ten sterkste aanbeveel

  • Artikels van ’n persoonlike aard

  • Alle artikels of dienste wat nie hierbo genoem word nie

Kontak vandag om u droomvakansie te bespreek!

Skakel nou! 

Maandag – Vrydag

09h00 – 17h00

bottom of page