large-WEG REIS LOGO.png

Maledive

’n betowerende plek vir verliefdes

25% afslag vir vroeë bespreking

Lhaviyani-atol, die Maledive

Vanaf  R28,920

 per persoon wat deel.

Duur

7 Nagte by die 4-ster-Kuredu-oord

Bestemming

Lhaviyani-atol, die Maledive

Vertrek

16 April – 31 Mei 2020

Bespreek teen

Bespreek teen 19 Desember 2019 om die 25% “early bird”-afslag te kry, onderhewig aan beskikbaarheid.

Komplimentêre vrugtebak, blomme en ’n bottel vonkelwyn met jou aankoms

Spesiaal vir wittebroodspare:

Komplimentêre vrugtebak, blomme en ’n bottel vonkelwyn met jou aankoms.

Meer oor

Kuredu is ’n pragtige en atmosfeerryke oord met ’n 3,5 kilometer lange strand. 

Die hele oord het kleindorpse atmosfeer en is geskik vir gesinne of vir verliefde paartjies. Hier is altesaam 7 restaurante, 7 kroeë en ’n Sai Kotari-teehuis. 

Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel

Die pakket sluit in

  • Vlugte vanaf JNB en terug

  • Benaderde lughawebelasting

  • Vervoer na en van die oord

  • 7 nagte se verblyf in ’n tuinbungalow by die 4-ster Kuredu-oord – die Maledive.

  • Ontbyt, middag- en aandete daagliks

Bepalings en voorwaardes

  • Totdat die volle betaling ontvang is, is die tariewe onderhewig aan beskikbaarheid & wisselkoersverandering.

  • Pakkette is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking

  • Pakketprys is per persoon wat deel

  • Pryse kan verander word sonder voorafkennisgewing weens styging in die vliegkaartjiepryse en wisselkoersveranderinge

  • Herbespreking- en kansellasiegeld is van toepassing

  • Die aanbod kan enige tyd herroep word

  • Standaard bepalings en voorwaardes geld

Die pakket sluit uit

  • Visum (indien van toepassing) 

  • Inentings (indien van toepassing – raadpleeg jou reiskliniek).

  • Reisversekering, wat ons ten sterkste aanbeveel

  • Artikels van ’n persoonlike aard

  • Alle artikels of dienste wat nie hierbo genoem word nie

Kontak vandag om u droomvakansie te bespreek!

Skakel nou! 

Maandag – Vrydag

09h00 – 17h00