large-WEG REIS LOGO.png

Kumano Kodo

Kumano Kodo, Japan se “Camino”. 

Dis die reis van ’n leeftyd.

Kumano Kodo, Japan

Vanaf  R46,500

Vanaf Johannesburg, per persoon wat deel.

Duur

10 Dae 

Bestemming

Kumano Kodo, Japan

Vertrek

28 September - 09 Oktober 2020

Bespreek teen

Onderhewig aan beskikbaarheid

Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel

Die pakket sluit in

  • Vlugte vanaf en na Johannesburg

  •  Lughawevervoer

  •  Die Kumano Kodo-toer

  •  5 nagte toerverblyf naby die Kumano Kodo

  •  Ontbyt ingesluit

  •  4 aandetes by jou hotel

  •  4 middagetes (soos op die reisplan)

  •  Die vervoer van jou bagasie op die Kumano Kodo

  •  Verblyf ná jou toer

Bepalings en voorwaardes

  • Tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid tydens bespreking en wisselkoersveranderings.

  • Die prys kan eers gewaarborg word nadat volle betaling ontvang is.

  • Pakkette is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking.

  • Pakketpryse is per persoon wat deel.

  • Pryse is onderhewig aan veranderings sonder vooraf kennisgewing weens stygende vliegkaartjiepryse en wisselkoersveranderings.

  • Tariewe vir herbespreking en kansellasies is van toepassing.

  • Alle pryse is per persoon wat deel, tensy anders gespesifiseer.

  • Die aanbod kan enige tyd herroep word.

  • Standaard bepalings en voorwaardes geld.

Die pakket sluit uit

  • Drinkgoed

  • Visums

  • Inentings (waar van toepassing)

  • Enige dienste wat nie hierbo genoem word nie

  • Stadsbelasting (gaste betaal dit direk by die hotel)

  • Reisversekering (word sterk aanbeveel)

  • Artikels van ’n persoonlike aard

Kontak vandag om u droomvakansie te bespreek!

Skakel nou! 

Maandag – Vrydag

09h00 – 17h00