top of page
large-WEG REIS LOGO.png
phone_email_header_03 (1).png
Club Med Banner 4.jpg

Club Med Kani

Ervaar die Maledive teen afslag

All inclusive.png
Club Med Monochr.png

Vanaf  R32,999

Vanaf Johannesburg/Kaapstad, per persoon wat deel.

Duur

7 Nagte 

Vertrek

Spesifieke datums in Mei, Junie, Augustus en September 2020

Bestemming

Die argipel van die Maledive 

Bespreek teen

Onderhewig aan beskikbaarheid

Bonus

Kinders onder 6 jaar oud bly verniet as hulle met hul ouers deel.

Meer oor

Ontspan op Club Med se private atol (koraaleiland). Swem in die turkoois strandmeer, ontspan op die spierwit strand, eet vis wat oor die kole gebraai is of verken die ongelooflike koraalriwwe in die oseaan. Met hierdie aanbod word daar in al jou behoeftes voorsien. Waarvoor wag jy? Begin solank pak!             

Kontak vandag om u droomvakansie te bespreek!

Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel

Die pakket sluit in

  • Vliegkaartjies na en van JNB na Malé, lugdienstarief ingesluit

  • Benaderde lughawebelasting

  • 7 nagte se verblyf in ’n superieure kamer op die strand by Club Med Kani

  • Drie etes daagliks, spesialiteitsrestaurante & versnaperinge deur die dag

  • Oop kroeg met ’n keuse van spiritualieë, wyn, bier en nie-alkoholiese drankies

  • Vervoer na en van die lughawe op die eiland

  • ’n Groot verskeidenheid sport & aktiwiteite

  • Vermaak saans (musiek en optredes) 

Die pakket sluit uit

  • Visums, waar van toepassing

  • Inentings, indien nodig – raadpleeg asseblief jou reiskliniek

  • Ski-huur

  • Reisversekering (wat ten sterkste aanbeveel word) 

  • Persoonlike artikels

  • Alle items wat nie hierbo genoem word nie

Bepalings en voorwaardes

  • Tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van jou bespreking en wisselkoersveranderings. Die prys kan eers gewaarborg word wanneer jou volle betaling ontvang is.

  • Alle pryse is per persoon wat deel, tensy anders genoem word.

  • ’n Piekseisoentarief mag van toepassing wees.

  • Bybetalings vir enkellopendes kan van toepassing wees.

  • Pakkette is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking.

  • Pryse kan verander sonder vooraf kennisgewing weens stygings in vliegtariewe en wisselkoersveranderings.

  • ’n Herbespreking- en kansellasietarief kan van toepassing wees.

  • Alle pryse is per persoon wat deel, tensy anders gespesifiseer.

  • Die aanbod kan enige tyd teruggetrek word.

  • Standaard bepalings en voorwaardes geld.

Skakel nou! 

Maandag – Vrydag

09h00 – 17h00

bottom of page