large-WEG REIS LOGO.png

Winter Wonderland

’n Ski-vakansie by Val Thorens in die Franse Alpe
’n Moet vir alle wintersportentoesiaste.

Club Med Val Thorens, Frankryk

Vanaf  R34,450*

Vanaf Johannesburg, per persoon wat deel

 

Tydperk

7 nagte

Bestemming

Club Med Val Thorens, Frankryk

Vertrek

Sondae tydens ski-seisoen

*Prys geld vir vertrek op 24 November 2019

Bespreek teen

Onderhewig aan beskikbaarheid

Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel

Die pakket sluit in

  • Retoervlugte vanaf JHB

  • Benaderde lughawebelasting

  • Pakketprys is per persoon wat deel

  • Vervoer van en na lughawe

  • 7 nagte se verblyf in a superior room

  • Alles is ingesluit (ontbyt, middagete, aandete, sekere alkoholiese en nie-alkoholiese drankies, vermaak en aktiwiteite)

  • Peuselhappies tussen-in en vermaak saans

Bepalings en voorwaardes

  • Totdat die volle betaling ontvang is, is tariewe onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking & wisselkoersveranderings.

  • Geadverteerde tarief geld vir ’n spesifieke vertrekdatum.

  • Pakkette is onderhewig aan die beskikbaarheid ten tye van die bespreking.

  • Pryse is onderhewig aan verandering sonder voorafkennisgewing weens die veranderings in vliegkaartjiepryse en wisselkoersskommelings.

  • Herbespreking- en kansellasietariewe geld.

  • Alle pryse is per persoon wat deel, tensy anders gespesifiseer.

  • Die aanbod kan te enige tyd herroep word.

  • Standaard-bepalings en -voorwaardes geld.

  • Enkelreisigers betaal ekstra.

Die pakket sluit uit

  • Visums, waar van toepassing

  • Reisversekering, wat ten sterkste aanbeveel word

  • Artikels van ’n persoonlike aard

  • Alle items wat nie hierbo genoem word nie

Bonus

  • Ski-toegangspermit ingesluit

  • Ski-toerusting

  • Groep-ski-lesse

Kontak vandag om u droomvakansie te bespreek!

Skakel nou! 

Maandag - Vrydag

09h00 – 17h00