large-WEG REIS LOGO.png

Cinque Terre

Staptoer in Cinque Terre – die Italiaanse Riviera

Cinque Terre, Italiaanse Riviera

Vanaf  R25,800

Vanaf Johannesburg, per persoon wat deel.

Duur

7 Nagte in die Italiaanse Riviera

Bestemming

Vertrek

Augustus 2020

Bespreek teen

Onderhewig aan beskikbaarheid

Riomaggiore

Die pakketprys is gebaseer op ’n persoon wat deel

Die pakket sluit in

  • Totaal vir 7 nagte

  • Vlugte vanaf Johannesburg na Genoa/Rome of Cinque Terre en terug

  • 5 nagte verblyf met ’n privaat badkamer 

  • Verblyf voor en na jou staptoer

  • Inligtingspak en kaarte

  • Ondersteuning 24/7

  • GPS-datalêers

Bepalings en voorwaardes

  • Tariewe is onderhewig aan beskikbaarheid tydens bespreking en wisselkoersveranderings. Die prys kan eers gewaarborg word nadat volle betaling ontvang is.

  • Pakkette is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking

  • Pakketpryse is per persoon wat deel

  • Pryse is onderhewig aan veranderings sonder vooraf kennisgewing weens stygende vliegkaartjiepryse en wisselkoersveranderings

  • Tariewe vir herbespreking en kansellasies is van toepassing

  • Alle pryse is per persoon wat deel, tensy anders gespesifiseer

  • Die aanbod kan enige tyd herroep word

  • Standaard bepalings en voorwaardes geld

Die pakket sluit uit

  • Drinkgoed

  • Visums

  • Inentings (waar van toepassing)

  • Enige dienste wat nie hierbo genoem word nie

  • Stadsbelasting (gaste betaal dit direk by die hotel)

  • Reisversekering (word sterk aanbeveel)

  • Artikels van ’n persoonlike aard

  • Cinque Terre-kaart 

Kontak vandag om u droomvakansie te bespreek!

Skakel nou! 

Maandag – Vrydag

09h00 – 17h00